Registreer 'n Suid-Afrikanse Beslote Korporasies, Aanlyn. Suid Afrika se nommer een maatskappy registrasies aanlyn
nuwe beslote korporasie company
 
registeer 'n nuwe Beslote Korporasie
Dial Direct Insurance
reg bk - but
service list

Login for members  lede login

Gebruikernaam:  
Wagwoord:   
  Jou wagwoord vergeet?                      Onthou My
Legal advice

Register with Register new bk  registrasieregistreer as 'n lid

register close corporations
Ons is verbind met offerforge Suid-A0frika, die eerste toegewyde Suid-Afrikaner affiliasie netwerk! Sluit vandag aan en begin geld verdien!Mail us if you have any questions

bk registrations  Welkom by (Registreer 'n Nuwe BK(RNBK), Register New CC (RNCC).

Om 'n nuwe beslote korporasie (bk) te registreer vir slegs R550.00, alles ingesluit kliek hier

Registreer 'n nuwe bk is 'n sub divisie van Helewix Designing. Met die help van Helewix is ons in staat om vir u, ons kliënt die beste diens in die nywerheid te bied.U kan een van ons konsultante direkte kontak op 012 655 0714 of e-pos by info@helewix.co.za vir enige vrae.

company packages  Nuut op hierdie webwerf...
Loer gerus na ons nuwe pakete om met die korekte grondbeginsels vir jou nuwe Beslote Korporasie te begin..



q -Wat maak ons maatskappy registrasies beter as ons teenstanders?

1 - Ons het die laagste koerse...Slegs R550.00 vir Besigheid Registrasies (Alles ingesluit)

2 - Indien u nie 'n rekeningkunde offisier het nie, sal ons vir U een aanstel teen geen extra koste nie.

3 - Indien u 4 Beslote Korporasies(bk's) by ons geregistreer het, kan U 'n 5de bk absoluut gratis registreer.

4 - Ons is in direkte kontak met cipro, wat beteken al ons applikasies word elektronies voorgelê, wat beteken geen ander bk registrasie maatskappy kan dit vinnegir doen nie.

5 - U kan die proses van U Beslote korporasies aanlyn dop hou, wat beteken U is altyd op datum met die proses van U applikasie.


Ander Registrasies Sluitin?

die registrasie van ondernemings
die registrasie van kopiereg
die registrasie van ontwerpe
die registrasie van patente
die registrasie van uitruil merke
die onthulling van korporatiewe informasie

vir meer informasie, stuur asseblief 'n e-pos aan info@helewix.co.za


Hoe werk ons webwerf?

Registreer as 'n Lid

1 - Om sekuriteit en integriteit van U informasie te verseker, vereis ons dat u registreer as 'n Lid met 'n Gebruikernaam en Wagwoord. Klik hier om dit nou te doen

2 - Na registrering van U rekening, sal U heradresseer word tot 'n aanteken (login) bladsy, waar u sal aanteken met die gebruikernaam en wagwoord wat U geskep het.

3 - En dit is dit!

4 - U kan nou begin met die registrasie van U eie bk.

Registrering van 'n bk

1 - Nadat U aangeteken het moet U die elektronies applikasie vorms invul.

2 - Sodra ons U bewys van betaling ontvang. Begin ons onmiddellik met die prosessering van U applikasie.

3 - U sal dan die die hele prosessering van U applikasie kan volg, deur in te teken op ons webwerf

Wat presies is 'n Beslote korporasie?
'n bk (Beslote korporasie) is die eenvoudigste, maklikste en mees praktiese onafhanklik wetlikke besigheids struktuur wat opgerig kan word in die Suid Afrika.
net soos 'n maatskappy, is 'n bk 'n wetlikke persoon, en het sy eie onderskeie wetlike persoonlikheid en identiteit.
Alleenlik, natuurlik(e), "lewe en asemhaalende" persone mag eienaar(s) wees van 'n bk. 'n Ander wetlike persoon bk of 'n maatskappy mag nie 'n eienaar van 'n bk wees nie.

Wat die wet sê omtrent Beslote korporasies(in kort):
Sodra daar geregistreer word met die ondernemings en intellektuele eiendom registrasie kantoor, word 'n bk gekonsidereer as 'n 'n wetlike persoon, besit sy eie bates en handel in sy eie naam. 'n bk mag dan:
sy eie kontrak opstel met ander partye of mag gedagvaar word in die 'n hof. So indien iemand 'n besering opdoen terwyl hy/sy werskaf. Sal jou bk byvoorbeeld gedagvaar word, en nie U nie.
'n BK bly bestaan met sy met sy eie bates en skuld, selfs na die dood van sy eienaars (genoem lede). 'n BK bestaan vir ewig (of tot dit formeel gederegistreer word) en al die aandele verkoop word(formeel, "aandele" in 'n bk word genoem "lidmaatskap belang"); en
belas word aparte van sy eienaars. Net soos 'n maatskappy, word 'n bk belas tot 30% van alle profyt wat dit maak (daar is sommige belasting breke asook komplikasies). U, die eienaar, sal belas word as 'n aparte belasting betaler op die salaris wat u trek uit die bk, hetsy die bk 'n profyt maak of nie.

Wat is die beste redes om 'n bk te registrees?
Die bates van die besigheid is duidelik geskei van daardie van sy eienaar(s). Dit beteken dat dit veel makliker is om toe te laat vir: ander partye om in te koop in die besigheid die uitkoop van partye wie nie meer 'n deel wil vorm van die besigheid nie die verkoping van die hele besigheid as 'n geheel; beskerm die persoonlike bates van die eienaars van die aanspreeklikhede van die besigheid. teoreties, indien die bk misluk om te skuld te betaal, kan die krediteur nie aan die bates van die eienaars vat nie. Die bk (beslote korporasie) word gedagvaar vir die skuld, en nie sy eienaars nie.


meer informasie...

bk legal advice

Herhaaldelik vrae

V - Hoe lank neem dit om 'n beslote korporasie te registreermet by ons?
A - 4-5 werk dae

V - Hoe werk BTW registrasie proses, en wat is die kostes betrokke?
A - Om U beslote korporasie (bk) vir BTW te registreer kos{te} R860.00, Kliek hier vir meer inligting oor wat nodig is om BTW te registreer

V - Indien ek 'n sa burger is maar bly in 'n buiteland, kan ek steeds 'n lid wees van 'n beslote korporasie (bk) in Suit Afrika?
A - Ja u kan, die feit dat U 'n sa id nommer het, laattoe dat u 'n lid van 'n beslote korporasie kan wees

V - Hoe kan ek my "Power of Attornet" herdruk?
A
- Vul asseblief die verwysings nommer in en al die nodig informasie soos vereis op die poa. Om die "poa" te herdruk kliek hier.

V - indien my maatskappy/bk "Richie Oplossings" genoem is, kan Ek uitruil onder "R Oplossings"?
A
- Nee, u sal 'n verkorte naam moet registreer

V - Hoe kies ek 'n naam vir my Beslote Korporasie?
A
- U moet 'n beskrywende name kies soos Byvoorbeeld: richies oplossing, richies woodworks en nie net richies nie

V - Kan nie suid-afrikaanse burgers 'n beslote korporasie registreer op hierdie webwerf?
A
- Ja, maar ons het 'n brief van die sa tuis affêre departement af nodig, wat verklaar dat die betrokke persoon toegelate word.

wat is die beste redes om 'n BK (beslote korporasie) te registreer?,

Verander{ings} tot die ondernemings vet,

Hoe om 'n beslote korporasie (bk) te registreer?,

Hoe lank neem die registrasie?,




register new bk cipro
U is besoeker nommer: hit counter
op ons webwerf


hulpstaaf gerugsteun deur conduit


Helewix Online support status

Geborgde Skakels

IBO : Independent Bond Originators

NetFlorist

Click Here Now!

meer suid-afrika skakels... kliek hier

vertel 'n vriend..

word gelys op google binne minute

voorstelle..
vir enige voorstelle op hoe ons kan maak hierdie werf beter vir jou asseblief kliek hier om te stuur 'n pos tot ons webmeester

Click Here Now!
iseek.mede.za dienste banier wissel
fax to email registrations